Kom vertel jou storie.
Almal het ‘n storie om te vertel! Maak nie saak wie jy is en waar jy vaandaan kom nie – net jy kan JOU storie vertel.
Ons as gemeenskap vertel nie meer stories aan ons kinders nie, ons laat toe dat hulle ander stories op hul selfone lees. In die proses gaan ons stories verlore.
Skryf jou storie en stuur dit vir ons na story@lovegeorge.co.za  en laat ons toe om jou storie te vertel.

Of kliek hier om dit aanlyn te doen

- Advertisement -