Registreer kaartjies!

Baie dankie vir jou belangstelling om ‘n R100 donasie te maak aan LoveGeorge!

Ons het die proses BAIE  makliker gemaak. 3 Maklike stappe

  1. Stuur ‘n epos aan pieter@foxwood.co.za en sê dat jy ‘n kaartjie wil koop.
  2. Pieter stuur die epos terug aan jou met die bank besonderhede.
  3. Sodra bewys van betaling ontvang word gee Foxwood vir jou die kode!

So maklik soos 1-2-3