George Burgemeester Leon van Wyk en Tuinroete Onderburgemeester Gert van Niekerk saam met Skou President Corné Botha by die skou bekendstelling.

Op Woensdag 13 April het die George Landbouskou ‘n bekendstellings geleentheid gehad en aangekondag dat die plaaslike Lanbouskou weer vanjaar aangebied gaan word. Die Skou vind na ‘n afwesigheid van 2 jaar agv Covid, weer plaas vanaf 25 to 28 Augustgus 2022.

Al die normale en gereelde items is terug en ‘n hele paar nuwe opwindende items is bygevoeg. Die opwindendste nuweling is verseker die Wes-Kaapse Penstekfederasie kampioenskappe. Dit hit vroeër bekendgestaan as Gymkhana. Daar is ‘n baie sterk moontlikheid dat die Wêreldkampioenskappe volgende jaar hier by die George Skou aangebied gaan word.

Nog ‘n nuwe item is die werkende honde kompetisie waar skaaphonde teen mekaar gaan kompiteer. Saterdag aand is dit weer Ovaltrack wat ‘n baie opwindende atmosfeer skep. Ander sport  bydraes is Sterkman, toutrek, skaak en veerpyltjies kampioenskappe.

Natuurlik is musiek ook hoog bo aan die lys met Fatman, Carolyne Grace, Michael Lindt en Early B as die gunstelinge. Ek baie gewilde nuwe item is die “Op die Stoep” musiek areea waar plaaslike kunstenaars net kan “inplug”en sing.

“Ons sien uit om jou daar te sien”

 

- Advertisement -
Previous articleCONSTRUCTION ONGOING TO STABILISE AND REHABILITATE SCHAAPKOP DONGA
Next articleSilver Lakes Auto
20 years ago Herman and his wife Carina, with their 2 daughters moved to George in the beautiful Garden Route region of South Africa. He has a passion for the people of the region and is involved in many humanitarian projects. He is co-owner of the popular Facebook group called Georgiete Staan Saam with a membership of 71 000. He is a connector and an activist for unity and works tirelessly to help all communities in George and the Garden Route to realise that the answer for the political, business and socio-economical problems of the area is to stand together, plan together and working together at a common sustainable goal of alleviating poverty. Herman is the CEO of the Love Garden Route NPC and is one of the founders of the Love George movement. He is the owner and founder of the LoveGeorge News platform and the online radio stations RadioCSA. For 30 years Herman specializes in web development and web design and through his business also offer web-hosting, email-hosting and domain-hosting. As a Pastor he has presented over 40 men's and women's camps where the main focus is to assist and guide Christians in discovering their true calling and then activate them into their true Prophetic and Apostolic calling.