16 C
George
Sunday, October 25, 2020

october, 2020

02oct11:00 am5:00 pmWors rolletjies verkope vir Helpende Hand projek11:00 am - 5:00 pm 47 Meade street

Event Details

Helpende Hand se George-tak hou vandag, 2 Oktober, ‘n deurryverkope van smaaklike boereworsrolletjies om broodnodige geld in te samel! Die broodrolletjies kan teen R20 gekoop word tussen 11h00 en 17h00 vandag by die perseel van Heeltyd Speeltyd, Meadestraat 47, George-Suid.

Time

(Friday) 11:00 am - 5:00 pm

Location

Heeltyd Speeltyd

47 Meade street

X
X