19.8 C
George
Wednesday, August 17, 2022

april, 2022

08apr5:00 pm8:00 pmTunedal Lekkerbek Kosfees5:00 pm - 8:00 pm Palgrave St, 6529 George, Western Cape, George, South Africa

Event Details

Prima basaarkos teen sakpaspryse!

Kom kry meer as wat jy verwag: vetkoek, pannekoek, kerrie en rys, sosaties en aartappelslaai, malvapoeding, goeie outydse basaarpoeding, kwaliteit koffie, vars groente, ‘n Riversdal-skapie vir die braaivleisvuur én kuier lekker saam onder ons feestent.

https://www.facebook.com/HuisgesinvanGod

 

more

Time

(Friday) 5:00 pm - 8:00 pm

Location

Tuinedal NG Gemeente.

Palgrave St, 6529 George, Western Cape, George, South Africa

Organizer

Tuinedal NG Gemeente

X
X