july, 2022

Event Details
Spoegwolf live by De Dekke vir die eerste keer ooit! Saterdag 9 Julie. Deure maak 17:00 oop
Event Details
Spoegwolf live by De Dekke vir die eerste keer ooit!
Saterdag 9 Julie.
Deure maak 17:00 oop en show sal rondom 20:00 plaasvind.
Kaartjies beskikbaar op Quicket:
https://qkt.io/sw-dedekke
https://qkt.io/sw-dedekke
Alle ouderdomme is welkom.
Geen alkohol verkope aan onder 18s nie, ‘n bewys van ID sal nodig wees.
Sien julle daar!
more
Time
(Saturday) 5:00 pm
Location
De Dekke Restaurant Ladies & Sports Bar
NOSTALGIE, De Dekke centre, R102, Groot Brakrivi
Organizer
SpoegwolfMusician/band