16 C
George
Monday, October 26, 2020

october, 2020

30oct01novMannekampKom geneit 'n Mannekamp op 'n wildsplaas!6:00 pm - (november 1) 11:00 am Bhejane, Fullerton, Willowmore

Event Details

Ons eerste mannekamp in 12 maande! Maak nou ‘n aantekening in jou dagboek van hierdie besonderse kamp wat op Bhejane Game reserve in die Groot rivier vallei aangebied word.

Hierdie is ons 42ste kamp en beloof om iets besonders te wees. Na die inperking is ons almal net lus om bietjie uit te kom in die natuur en ons bied jou die geleentheid om juis dit te kan kom doen. Kom ontdek jouself weer. Kom hoor uit die Woord wat is Koninkryks Kultuur (Kingdom Culture).

Registreer nou om plek te kan kry aangesien daar baie groot belangstelling is.

Time

October 30 (Friday) 6:00 pm - November 1 (Sunday) 11:00 am

Location

Bhejane Game Reserve

Bhejane, Fullerton, Willowmore

Organizer

Love Georgeherman@lovegeorge.co.za

X
X