18.9 C
George
Wednesday, October 28, 2020

october, 2020

21oct7:30 pm10:00 pmLove George Fundraising Campaign7:30 pm - 10:00 pm

more

Event Details

‘n Spesiale aand vir fondsinsameling om die nood te verlig in die Tuinroete! Woon die aand se verrigtinge aanlyn by in kerk- en ander lokale van George tot Mosselbaai, Tergniet tot Albertinië!
A special relief fundraising night presented as part of the Foxwood arts festival from Foxwood House in Houghton, Johannesburg. Attend the event online anywhere in South Africa, at home or with friends.
Datum en tyd: Woensdagaand 21 Oktober om 19:30 tydens die jaarlikse Foxwoodfees.
Plek: Tuis aanlyn of met vriende en geesgenote in gemeenskapsale!

Die Verrigtinge
Brümilda van Rensburg, beskermengel van die Foxwoodteater, verwelkom Pastoor Jannie Horne by die funksie in Johannesburg en stel hom aan die woord.
Uit Johannesburg by die Foxwoodteater, in Houghton, Johannesburg vertel Pastoor Jannie Horne meer oor die steun wat gemeenskappe van Mosselbaai, George en so ver as Albertinië uit die aand se verrigtinge sal kry.

Lees meer:

Plumtree – online play by Foxwood Theatres

Bespreek by:
www.lovegeorge.co.za of
https://www.webtickets.co.za/v2/Performance.aspx?itemid=1503184839

Time

(Wednesday) 7:30 pm - 10:00 pm

X
X