6 C
George
Monday, September 28, 2020

august, 2019

29aug7:00 pm9:00 pmKroning van Mnr en Mej Skou7:00 pm - 9:00 pm CAT R102, Groenweide Park, George, 6530

Event Details

Kroning van Mnr en Mej Skou met voorafgaande vermaak deur lokale kunstenaars en gaskunstenaars Andriette Norman en Michael Lindt tree op tydens beoordeling

Time

(Thursday) 7:00 pm - 9:00 pm CAT

Location

George Skougronde

R102, Groenweide Park, George, 6530

Organizer

George LandbouskouDie Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan. Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2019 beplan ons meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.Christo: 079 285 0337 of 044 873 4165 info@georgelandbouskou.co.za George Skougronde

George SkougrondeR102, Groenweide Park, George, 6530

X
X