15 C
George
Tuesday, October 20, 2020

march, 2021

31mar(mar 31)9:00 am06apr(apr 6)9:00 pmKlein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)(march 31) 9:00 am - (april 6) 9:00 pm

more

Event Details

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees vind sedert 1995 jaarliks in Oudtshoorn plaas.

Die KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef. Vermaak vir oud en jonk word met ’n program propvol drama, humor, musiek, diskoers en vermaak aangebied. Die fees gee aanleiding tot die skep van nuwe materiaal soos toneelstukke wat spesiaal vir die KKNK geskryf word en die topkunstenaars en -produksies by die fees word jaarliks met Kanna-toekennings vereer.

https://www.kknk.co.za/kknk2021/

Time

March 31 (Wednesday) 9:00 am - April 6 (Tuesday) 9:00 pm

X
X