13.8 C
George
Monday, August 8, 2022

january, 2022

07jan7:30 pm10:00 pmJana se koffie, warm sjokolade en marshmallows kersliggie aand7:30 pm - 10:00 pm

Event Details

Kom drink ‘n koffie of warm sjokolade met marshmallows saam met Jana gedurende hierdie spesiale kersseisoen met die mooiste, helder en kleurvolle liggies in Oewerstraat en help so ‘n verskil maak om te help met wat Jana nodig het of graag wil hê vir Kersfees. Jana is 21 Sep 2021 diagnoseer met Akute Leukemia All Btipe. Kinders is ook welkom om beter word prentjies vir Jana te teken of te skryf en in haar spesiale boks te kom ingooi. Kom ons wys vir Jana sy is nie alleen nie en dat ons aan haar dink en saam met haar bid vir genesing. Hierdie geleentheid is aangeskuif na Vrydag, 7 Januarie 2022 weens logistieke redes wat in plek gesit moet word

more

Time

(Friday) 7:30 pm - 10:00 pm

X
X