20 C
George
Thursday, September 24, 2020

march, 2020

07mar8:00 am1:00 pmGROOT MiKiTi Basaar @NG BergsigKom smul aan al jou basaar gunstelinge! 8:00 am - 1:00 pm 22 4th St, Loerie Park, George, 6529

Event Details

Heerlike groot plaasontbyt vanaf 07:30, teetuin met dekadente koek, aarbeie & smoothies, kleinkoekies, terte, brood & beskuit, HOPE wit olifante, boeke en geskenke, pannekoek, potjiekos, kerrie & rys, VET kinderpret, sosaties, poeding, worsbroodjies, tombola, plante, vrugte & groente, “Boutique” klere en bykomstighede, LAPland materiale… en vele meer!

Time

(Saturday) 8:00 am - 1:00 pm

Location

Bergsig Gemeente

22 4th St, Loerie Park, George, 6529

Bergsig Gemeente22 4th St, Loerie Park, George, 6529Bergsig

X
X