8 C
George
Monday, September 28, 2020

august, 2019

29aug(aug 29)8:00 am31(aug 31)11:00 pmGeorge Landbouskou8:00 am - 11:00 pm (31) CAT R102, Groenweide Park, George, 6530

more

Event Details

Die jaarlikse George Landbouskou vind weer plaas vanaf 29 Augustus tot Saterdag 31 Augustus 2019.

Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan.  Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap.  In 2019 beplan ons meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.

Time

29 (Thursday) 8:00 am - 31 (Saturday) 11:00 pm CAT

Location

George Skougronde

R102, Groenweide Park, George, 6530

Organizer

George LandbouskouDie Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan. Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2019 beplan ons meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.Christo: 079 285 0337 of 044 873 4165 info@georgelandbouskou.co.za George Skougronde

George SkougrondeR102, Groenweide Park, George, 6530

X
X