12.8 C
George
Tuesday, August 9, 2022

august, 2022

25aug(aug 25)8:00 am28(aug 28)2:00 pmGeorge Landbou Skou8:00 am - 2:00 pm (28) R102, Groenweide Park, George, 6530

Event Details

Die jaarlikse George Landbou skou vind plaas op George vanaf 25 Augustus tot Sondag 28 Augustus. Baie stalletjies en kunstenaars. Moet dit nie misloop nie.

Time

25 (Thursday) 8:00 am - 28 (Sunday) 2:00 pm

Location

George Skougronde

R102, Groenweide Park, George, 6530

Organizer

George LandbouskouDie Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan. Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2019 beplan ons meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.Christo: 079 285 0337 of 044 873 4165 info@georgelandbouskou.co.za George Skougronde

X
X