18.9 C
George
Wednesday, October 28, 2020

november, 2020

07nov10:00 am12:00 amDe-BREATHE Event10:00 am - 12:00 am 1 Wellington St, Bodorp, George, 6529

Event Details

Julle word HARTLIK uitgenooi om saam te kom kuier op Saterdag 7 November.

10h00 – 12h00 / R25 per persoon / Koffie, Tee & Koek ingesluit
Venue: Fine Design Interiors, 1 Wellington St, Bodorp, George, 6529

Kom ons gesels SAAM op ‘n kreatiewe manier oor die verlies MAAR ook die VREUGDES wat 2020 gebring het. VIr elkeen in die George omgewing – ek sien uit om julle daar te sien. Mag julle daar te sien. Mag julle ‘n geseënde dag hê.

Time

(Saturday) 10:00 am - 12:00 am

Location

Fine Design Interiors

1 Wellington St, Bodorp, George, 6529

Organizer

Zea079 164 2029

X
X