may, 2022
26may7:00 pmAlbie Jordaan gesels oor kinderdissipline7:00 pm

Event Details
Albie Jordaan(B. Diac) gesels oor kinders wat sukkel met woede en hoe ouers dit moet hanteer. In hierdie praatjie deel Albie
Event Details
Albie Jordaan(B. Diac) gesels oor kinders wat sukkel met woede en hoe ouers dit moet hanteer.
In hierdie praatjie deel Albie insigte oor die kind se wereld wat ons baie keer mis.
Ons sien uit om saam met jou te kuier.
-Discipline with Grace
Time
(Thursday) 7:00 pm
Organizer
Discipline with grace067 896 0189