8 C
George
Sunday, September 27, 2020

august, 2019

29aug8:00 am10:00 amAgri-Manneoggend8:00 am - 10:00 am CAT R102, Groenweide Park, George, 6530

more

Event Details

Agri-Manneoggend
George-landbouskou, in samewerking met Absa, nooi alle mans na ‘n manne-oggend op 29 Augustus om 08:00 in die Agri-Exposaal. Dit sluit in ‘n heerlike ontbyt en koffie/sap en toegang tot die dag se skou teen R150 per persoon of besighede kan ‘n tafel teen R1 500 bespreek.

Die gasspreker is Wessel Lemmer, senior ABSA landbou-ekonoom. Om 10h00 gaan die Minsiter van Landbou Dr Ivan Meyer die 2019 George Landbouskou amptelik open
Daar gaan ook gelukstrekkings wees onder andere twee geleenthede vir diepseevisvang ter waarde R1 200, 1X Slagskaap, 1x ‘’pressure cooker’’ en nog meer
Besprekings is noodsaaklik aangesien net 200 plekke beskikbaar is.
Skakel Christo Fourie by 079 285 0337 of skoukantoor 044 873 4165

Time

(Thursday) 8:00 am - 10:00 am CAT

Location

George Skougronde

R102, Groenweide Park, George, 6530

Organizer

George LandbouskouDie Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan. Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2019 beplan ons meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.Christo: 079 285 0337 of 044 873 4165 info@georgelandbouskou.co.za George Skougronde

George SkougrondeR102, Groenweide Park, George, 6530

X
X