10 C
George
Saturday, September 26, 2020

George Landbouskou

Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan. Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2019 beplan ons meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.

Christo: 079 285 0337 of 044 873 4165 info@georgelandbouskou.co.za

George Skougronde

Events by this organizer

X
X