Brigitte tree op by die dames oggend Saterdag 10vm by die skou

George landbouskou in samewerking met Soteria Gemeente hou ‘n vroue oggend op 31 Augustus om 10:00 saam met Die bekende skilder Maria Oosthuizen van House of Maria in Mosselbaai.
Ons eie bekende Brigitte Deister gaan ook vir ons kom betower met haar stem….
Ligte verversings sal voorsien word vir die oggend.

Kaartjies is beskikbaar by die George landbou skou kantoor (kaartjies sluit in dag pas vir die skou)
En by Soteria kerk kantoor.

Die jaarlikse George Landbouskou vir plaas vanaf 29 – 31 Augustus 2019

- Advertisement -