17 C
George
Thursday, January 23, 2020

Gevulde Sampioene op die Rooster

0
Bestandele                                                                                                    Lekker groot bruin sampioene Crushed garlic Lemon Pepper Botter/margarien Fyn gerasperde wit cheddar kaas   Metode Spoel die sampioene af en druk droog met handoekpapier. Plaas ‘n stukkie botter/margarien in...

Tuisgemaakte Grenadella Likeur / Zoerdoef (3-dag proses)

0
Resep: Sandra o’Connell Dag 1 12-18 grenadellas, alles uitgekrap met lepel (as die uitgekrapte vrug te min is gebruik tot 24) Meng met 500 g suiker (pro-rata...

Knoffel-Mossel Potjie

0
Resep: JoLinda Van Vuuren Bestanddele: 3 uie, gekerf 1 eetlepel knoffelbotter 2 pakkies gevriesde mossels, in skulpe 1 liter volroom melk 1 pakkie sampioensoppoeier 500ml vars room Metode: Sit 'n swart pot op...

KONFYT-STOOMPOEDING

0
Resep: Maralize van Winsen Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 2 uur Bestanddele: 45 ml (3 e) aarbeikonfyt 430 ml (1¾ k) bruismeel 5 ml (1 t) bakpoeier 175 g...

Gevulde Soetrissie

0
Resep en Fotos: Rosalyn van Zyl Bestanddele: Vleis vulsel: 1 Eetlepel botter 500g Beeshaas 1 Teelepel paprika 1 Eetlepel knoffel poeier of vars knoffel 1 Teelepel sout 2 Eetlepels Worcestersous of Balsamiese...

Ontbyt Pizza

0
My eie braaivleis en eier Pizza Resep: Maralize van Winson Hierdie resep kan van nuuts af gemaak word, of met gisteraand se oorbly braaivleis en wors. Bestandele: 1...

In ons Piekniek mandjie!

0
Spek en kaas happies 8 snye brood – korsies afgesny 1 koppie gerasperde kaas 8 stukke skouer spek ¼ koppie botter Rol die snye brood plat. Plaas kaas op...

Patat, Piesang en Appel Pot

0
Daar is darem min dinge so gesellig soos 'n pot! Skaapskenkel, waterblommetjie, biltong, volstruisnek, die moontlikhede is eindeloos en die resepte volop. Waar die...
X
X