18 C
George
Monday, March 1, 2021

As jy moeg word vir die lewe in die stad…

0
Artikel & Fotos: Johann van Tonder Toe, ek weet jy het dit lank laas gesing, maar die woorde is daar in jou kop. Die wysie...

Gevulde Soetrissie

0
Resep en Fotos: Rosalyn van Zyl Bestanddele: Vleis vulsel: 1 Eetlepel botter 500g Beeshaas 1 Teelepel paprika 1 Eetlepel knoffel poeier of vars knoffel 1 Teelepel sout 2 Eetlepels Worcestersous of Balsamiese...

Patat, Piesang en Appel Pot

0
Daar is darem min dinge so gesellig soos 'n pot! Skaapskenkel, waterblommetjie, biltong, volstruisnek, die moontlikhede is eindeloos en die resepte volop. Waar die...

In ons Piekniek mandjie!

0
Spek en kaas happies 8 snye brood – korsies afgesny 1 koppie gerasperde kaas 8 stukke skouer spek ¼ koppie botter Rol die snye brood plat. Plaas kaas op...

Ontbyt Pizza

0
My eie braaivleis en eier Pizza Resep: Maralize van Winson Hierdie resep kan van nuuts af gemaak word, of met gisteraand se oorbly braaivleis en wors. Bestandele: 1...

By waters waar rus is…

0
Groot Brakrivier, gelys as een van die Top 10 rustigste dorpies Terwyl 2019 op ‘n dolle vaart af jaag na Desember, is daar ‘n dorpie...

Gevulde Sampioene op die Rooster

0
Bestandele                                                                                                    Lekker groot bruin sampioene Crushed garlic Lemon Pepper Botter/margarien Fyn gerasperde wit cheddar kaas   Metode Spoel die sampioene af en druk droog met handoekpapier. Plaas ‘n stukkie botter/margarien in...

10 Passe en die Kloof van Bobbejane

0
Artikel & Fotos: Brian Cheyne Ek het ‘n vriend wat altyd verwys na die George-area as Eden. Met die onlangse BMW 310 GS bekendstelling in...

Prevalence of Enteroviral Meningitis in the Garden Route

0
Meningitis is an inflammation of the membranes that cover the brain and spinal cord, usually caused by a bacterial or viral infection. Viral meningitis...

AANVULLINGS OM HIERDIE SOMER GESOND TE BLY

0
KOLLAGEEN: Probeer kollageen om jou vel regdeur die somer te voed en gesond te laat lyk. Dit is die proteïen wat die meeste in...
X
X